Main Menu

References

Heartbeat Centre for Community Development

"...very reliable and professional service.  We wanted to arrange something for our OVC on very short notice and LOKO delivered.  They custom made a package to suit our needs and included activities that we requested without any price changes.  In the NGO sector where funds are limited, LOKO definitely provides an Affordable but Quality Service. I would use them again any day if the opportunity arises.  With a management team as skilled and trustworthy as they are, I can rest assured that all the nitty gritty is taken care of. We received great feedback from our projects on LOKO's Fundays and Camps."


Tshwane University of Technology

"Ontvang hiermee 'n blyk van waardering vir die praktiese Rotsklim-, Abseiling-, Paddling- en Mountain Biking-klasse wat julle gedurende die tweede semester van 2009 vir ons eerste- en tweedejaar avontuurtoerismestudente aangebied het. Julle voorbereiding en toewyding met die werk weerspieël jul passie, kundigheid en professionaliteit in die bedryf..."


Laerskool Bakenkop

Laerskool Bakenkop se ouers en leerders geniet al die afgelope 3 jaar die professionele dienste van Adventure Solutions. Dienste wat aangebied is sluit in: Pa en seun kampe, ma en dogter kampe, leier opleiding en prêt dae met speletjies waar vaardighede vereis word. Die skool se personeel, ouers en leerders was tevrede en beïndruk met die dienste deur Adventure Solutions gelewer.

Disclaimer

All images, adverts and logos are copyrighted to their respective owners. LOKO Adventure Solutions does not own or give permission to distribute copyright material.

Developed by TheRubex